'n Digter in Antwerpen by Leonard Nolens (Afrikaans) Paperback Book

'n Digter in Antwerpen by Leonard Nolens (Afrikaans) Paperback Book

The Nile on eBay\n\n  FREE SHIPPING UK WIDE\n\n \n\n'n Digter in Antwerpen\nby\nLeonard Nolens,\nDaniel Hugo\n\nSedert sy debuut in 1969 met die bundel Orpheushanden het Leonard Nolens hom gevestig as een van die beduidendste Vlaamse digters van ons tyd.\n\nFORMAT\nPaperback\nLANGUAGE\nAfrikaans\nCONDITION\nBrand New\n\nPublisher Description\nSedert sy debuut in 1969 met die bundel Orpheushanden het Leonard Nolens hom gevestig as een van die beduidendste Vlaamse digters van ons tyd. Drie versamelbundels het reeds van sy omvangryke oeuvre verskyn en sy poesie het talle Vlaamse en Nederlandse pryse ontvang, onder meer die Jan Campert- en Constantijn Huygens-pryse, die VSB-prys en die Prijs der Nederlandse letteren. Vir hierdie versameling Afrikaanse vertalings het Daniel Hugo veral gekies uit gedigte oor Antwerpen, die stad waar Nolens woon en werk; die agtergrond van talle gedigte wat soms ook as stilswyende gespreksgenoot vir die digter optree. Die ander durende gespreksgen;

Compare prices (2 shops)

shop Price Action
12,32 GBP Go to shop
14,76 GBP Go to shop

Similar products